-
Psalms 121
- 1 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
- 2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
- 3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
- 4 Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
- 5 Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
- 6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.
- 7 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
- 8 Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
-
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.