-
Psalms 21
- 1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
- 2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp!
- 3 U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela.
- 4 Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U 'n kroon van fyn goud.
- 5 Die lewe het hy van U begeer; U het hom dit gegee: lengte van dae, vir ewig en altyd.
- 6 Groot is sy eer deur u hulp; majesteit en heerlikheid het U op hom gelê.
- 7 Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by u aangesig.
- 8 Want die koning vertrou op die HERE, en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste sal hy nie wankel nie.
- 9 U hand sal al u vyande vind; u regterhand sal u haters vind.
- 10 U sal hulle maak soos 'n vurige oond as U verskyn; die HERE sal hulle verslind in sy toorn, en vuur sal hulle verteer.
- 11 U sal hulle vrug van die aarde af verdelg en hulle nageslag van die mensekinders af weg.
- 12 Want hulle het U met onheil bedreig; hulle het 'n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig.
- 13 Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig. Verhef U, HERE, in u sterkte; ons wil u heldekrag eer met psalmgesang!
-
-
-
World English Bible (web)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.